Liewe mede-gelowige,

Vandag lees ons uit Matteus 20:1-16.

Hierdie vreemde, moeilike en belangrike gelykenis herinner ons dat dit nie gaan oor wat ons verdien nie, maar eerder om geken te word, aanvaar te word, om geliefd te wees en verlos te word, nie oor wie ons is of wat ons al gedoen het of nie gedoen het nie, maar eenvoudig omdat dit is wie Jesus is – die een wat alle titles laat vaar, wat ons roep en vat soos ons is.

Ons is dankbaar vir JC Burger wat ‘n deel van sy storie met ons deel.

Gaan maak koffie en kom kyk saam.

Kom tuis in jou huis, die kerk.