Liewe mede-gelowige,

Vandag lees ons uit Josua 3:14-17; 4:1-6 en 4:19-24.

Ons is so dankbaar dat Jaco en Maddie hierdie week ‘n stukkie van hul storie deel van hul ervaring op die Camino staptog.

God herinner ons aan Sy belofte: Hy sal daar wees vir jou.

Gaan maak koffie en kom kyk saam.

Kom tuis in jou huis, die kerk.