Liewe mede-gelowige,

Vandag lees ons uit Eksodus 3.

Hierdie week begin ons nuwe reeks “God wat roep”. Ons vier ook Nagmaal saam.

Ons ‘live stream’ hierdie week vanuit die kerkgebou.

Kom tuis saam met ons.