Liewe mede-gelowige,

Vandag lees ons uit Samuel 16:1-13.

Hierdie week gaan ons voort met ons reeks “God wat roep”.

Ons geniet ook saam die poppekasspan se insetsel.

Ons ‘live stream’ vanuit die kerkgebou.

Kom tuis saam met ons.