Liewe mede-gelowige,

Vandag lees ons uit Matteus 16:13-20.

“Dit is nie die mens wat dit aan jou geopenbaar het nie,” sê Jesus vir Petrus, “maar my Vader wat in die hemel is”.

Gaan maak gou eers koffie en kom kyk saam.

Kom tuis in jou huis, die kerk.