Liewe mede-gelowige,

Vandag lees ons uit Matteus 13:23.

“‘n Slegte leier se invloed stop die dag as hy sterf, ‘n goeie leier se invloed eggo.”

Leiers is mense wat eggo’s maak. Jy het dit – dit is in jou. Gaan maak koffie en kom kyk saam.

Kom tuis in jou huis, die kerk.