Liewe mede-gelowige,

Hierdie boodskap is gerig sodat ons as geloofsgemeenskap gereeld ons oë, ore en harte moet ondersoek om seker te maak dat dit steeds Jesus se liefde reflekteer en uitbeeld.

Gaan maak gou eers koffie en kom kyk saam.

Kom tuis in jou huis, die kerk.