Welkom by die dans van die Drie Eenheid.

Ons gesels vanoggend oor die wedersydse respek, wat lei tot geregtigheid wat die Drie Eenheid ons bied en Jacques de Villiers (Joshua na die Reën) deel sy lens op hierdie pragtige eienskap.

Skriflesing: Matteus 7:12

Kom vanoggend tuis en ervaar God se liefde, goedheid en genade in oorvloed.

Kom tuis in jou huis, die kerk.