Welkom by die dans van die Drie Eenheid.

Ons gesels vanoggend oor die versorgings element wat die Drie Eenheid ons bied en Deon Meiring deel sy lens op hierdie pragtige eienskap.

Skriflesing: Matteus 6:25-34

Kom vanoggend tuis en ervaar God se liefde, goedheid en genade in oorvloed.

Kom tuis in jou huis, die kerk.