Welkom mede-gelowige,

Vanoggend vier ons Jeugmaand en Vadersdag. Ons hou gesinsdiens en geniet ook die diere van Moeggeploeg Plaas in vanoggend se Poppekas.

Ons lees uit Heb 12:1-3.

Seën vir jou.

Kom tuis saam met ons.