Welkom mede-gelowige,

Vanoggend is ons opgewonde om die Linden Koor by ons te verwelkom. Geniet die sangdiens saam met ons.

Seën vir jou.

Kom tuis saam met ons.