Welkom mede-gelowige,

Vanoggend se tema is Jesus seën die kinders . Ons lees uit Matt 13:13-15.

Jy is welkom om ‘n kers aan te steek as jy aanlyn kyk.

Seën vir jou. Kom tuis saam met ons.