Welkom mede-gelowige,

Vanoggend se tema is ‘Belofte’ in die Pinksterreeks – Om God te ken. Ons lees uit Lukas 10:1-20.

Jy is welkom om ‘n kers aan te steek as jy aanlyn kyk.

Seën vir jou. Kom tuis saam met ons.