Welkom mede-gelowige,

Op hierdie laaste weeksaand van Pinkster luister en besin ons oor Teenwoordigheid as deel van die reeks Om God te Ken. Kry vir jou ‘n kers, ietsie warm in die hand en kuier saam met ons. Ons mis jou teenwoordigheid.

Seën vir jou. Kom tuis saam met ons.