Liewe mede-gelowige,

Op hierdie nuwe maand vier ons die volgende tema van Pinkster: Verhoudings.

Mag jy ‘n stukkie van God se liefde en teenwoordigheid ervaar. Kom tuis saam met ons.