Liewe mede-gelowige,

Vandag lees waar God ‘n gemeente roep (Eks 35:4 – 6).

Hierdie week gaan ons voort met ons reeks “God wat roep”.

Ons ‘live stream’ vanuit die kerkgebou.

Kom tuis saam met ons.