Liewe mede-gelowige,

Vandag lees ons waar Jesus sy dissipels roep (Efesiƫrs 4:1-16).

Hierdie week gaan ons voort met ons reeks “God wat roep”.

Ons ‘live stream’ vanuit die kerkgebou.

Kom tuis saam met ons.