Liewe mede-gelowige,

Vandag lees ons Maria en Jona se storie.

Hierdie week gaan ons voort met ons reeks “God wat roep”.

Ons ‘live stream’ vanuit die kerkgebou.

Kom tuis saam met ons.