Liewe Toringkerk familie en mede-gelowige,

Geniet ons eerste Pinkster erediens saam met ons.

Hou ook ons kanaal dop vir die Pinkster aanlyn videos van Maandag tot Donderdag, om 18h00.