P I N K S T E R

Hoekom vier ons dit?

Ons Pinkster begin 31 Mei tot 5 Junie. Dr. Gys van Schoor bied hierdie jaar vir ons die Pinkster reeks aan met die tema  “Dissipelskap: Om eg mens te wees en voluit te lewe”.

Kyk elke aand saam met ons die aanlyn-videos.