Toringkerk-familie en mede-gelowiges,

Steek vanoggend ‘n kers aan as simbool van Jesus Christus wat uit die dood opgestaan het.

Groet mekaar met hierdie woorde: “Prys die Here! Die graf is leeg!”

Na Spekkie se boodskap, luister en sing hierdie liedere saam:

1. Prys die Heer
https://www.youtube.com/watch?v=8fT8T…

2. Above all powers
https://www.youtube.com/watch?v=Zgarv…

Na afloop van die liedere kan jy voortgaan met die Boodskap.

As jy vandag tyd het, luister een van Ryno se gunstelinge van “NEEDTOBREATHE: Walking on water” wat baie gepas is vir die manier hoe JESUS nuwe LEWE gee.

https://www.youtube.com/watch?v=abwwc…

Hier volg van die lirieke:

I was sinking like a stone again
I was halfway in the grave and then
I looked up and saw Your face again
You pulled me out of the water, water, water

My eyes on You again
Can’t see nothing at all
But Your outstretched arms
Help me believe it
Though I falter
You got me walking on water
Though I falter
You got me walking on water, water, water

Gaan nou in vrede en LEEF as dissipel wat in Hom geanker is.

Amen

*Korreksie:

Andrew Murray lê Toringkerk se hoeksteen op 1905 en nie 1945. Verdra asb ons foutjies.