Liewe mede-gelowige,

Ons is by ons vyfde en laaste week van die reeks, GAAN GROOT!

Vandag lees ons uit Joh 10:7-11, Pred 9:7-10 en Hand 2:43-47.

Hier is die skakel na die uittreksel uit die film “Overvomer”. Ryno sal die aanduiding gee tydens sy preek wanneer julle hierdie skakel kan volg:

Kom tuis saam met ons.