Liewe mede-gelowige,

Ons is by ons vierde week van die reeks, GAAN GROOT!

Vandag lees ons uit Mat 8:14-17, Luk 10:38-42, Joh 14:27 en Hab 3:17-19.

Kom tuis saam met ons.