Liewe mede-gelowige,

Ons is tans by ons tweede week in ons 6-weke reeks, “Herfstelike Lydenstyd in die Boland”.

Vandag lees ons uit Joh 12:24-26.

Kom tuis saam met ons.