Liewe mede-gelowige,

Ons begin hierdie week met ‘n splinternuwe 6-weke reeks, Herfstelike Lydenstyd in die Boland.

Vandag lees ons uit Joh 12:35-36.

Kom tuis saam met ons.