Toringkerk familie, Voor die video-preek begin, lees Psalm 91 saam. Maak seker julle het ‘n kers en vuurhoutjies naby. Iemand bid hierdie woorde stadig: Wees stil en weet, Ek is die Heer. Wees stil en weet, Ek is. Wees stil en weet. Wees stil. Wees. Druk ‘play’. Amen