Neem ‘n oomblik om rustig te raak. Haal diep asem. Soos ‘n klippie wat aan die bodem van ‘n dam gaan lê, laat jouself ook toe om so stil te raak. Haal diep asem. As jy reg is, druk ‘play’.