Groot Lydensweek het gister begin met Palmsondag. Hierdie week volg ons Jesus se kruiswoorde tot en met Goeie Vrydag.