Groot Lydensweek het met Palmsondag begin. Hierdie week volg ons Jesus se kruiswoorde tot en met Goeie Vrydag.