Groot Lydensweek het verlede Sondag begin. Hierdie week dink ons na oor die kruiswoorde van Jesus.