Liewe Toringkerk-familie en mede-gelowiges,

Lees die gedig van Totius (1937): Hersiene teks van Ps133

Hoe goed is dit – ‘n huis vol lieflikhede! – dat broers (en susters) daar woon in onverstoorde vrede. Soos salf wat kunstig toeberei, om Aärons hoof ‘n sagte geur versprei, sy baard oordrup en heil‟ge kleed deurtrek – so sal die liefde liefde wek. Dis soos die dou van Hermon, ryk nes reën, op Sions berg: die HEER gebied die seën, die lewe tot in ewigheid.

Luister na die volgende liedere:

Amanda Strydom – Pelgrimslied:
https://www.youtube.com/watch?v=THgsg…

Liedboek 526 Waar daar liefde is (Ubi caritas):
https://www.youtube.com/watch?v=9jRAo…

Liedboek 488 Helder skyn U lig vir die nasies:
https://www.youtube.com/watch?v=xATJ2…

Gaan nou voort met die erediens.