Welkom mede-gelowige,

Ons wandel met die reeks Vreugdevol Vry. Vandag dink ons oor Martin Luther en lees uit Efesiërs 2:4-10.

Seën vir jou.

Kom tuis saam met ons.