Liewe mede-gelowige,

Welkom by ons Pinkster week met die tema “Gee”.

Vanaand lees ons uit die teks Handelinge 6:1-7.

Kom tuis saam met ons.