Liewe Toringkerk lidmaat en mede gelowige,
Maak vir jou ‘n lekker koppie koffie/tee. Ons is dankbaar vir die reen wat in die Paarl val hierdie naweek. Bly warm en geniet die erediens saam ons. Vandag se skrifgedeelte is Lukas 18:18-30.
Kom tuis!
Die Toringkerk Span