Doopvorm

Is u lidmaatsertifikaate in hierdie gemeente?

Man
Vrou

Indien nie, in watter gemeente is dit en in watter jaar is dit daar ingeskryf?

Deur hierdie vorm in te vul, gee ek toestemming dat hierdie inligting gestoor en gebruik kan word vir gemeentedoeleindes. *

DOOP VERKLARING

DIE DOOP IS VIR ON S ‘N SIMBOOL OF TEKEN VAN GOD WAT VIR JOU EN MY GEKIES HET. BY DIE DOOP NEEM ONS (EN ONS KINDERS) ‘N NUWE IDENTITEIT IN CHRISTUS AAN. ONS VORM DEEL VAN GOD SE MENSE WAT VOLGENS SY WAARDES LEEF. MET HIERDIE NUWE IDENTITEIT LÊ ONS ‘N OU LEWE AF EN NEEM DIE NUWE LEWE INCHRISTUS OP. DIE HEILIGE GEES HELP ONS OM ELKE DAG DIE NUWE LEWE OP TE NEEM EN TE WORD WAT ONS REEDS IN CHRISTUS IS.

ONS VERBIND ONS AAN HIERDIE NUWE LEWE:

– DEUR TE AANVAAR DAT ONS ‘N NUWE IDENTITEIT IN CHRISTUS HET.

– DEUR ‘N LEWE TE VERWERP WAT ONS WEGDRYF VAN DIE LIEFDE VAN GOD AF

– OM VOOR TE NEEM OM CHRISTUS SE GETROUE VOLGELINGE TE

WEES, SY BELOFTES TE VERTROU, SY WOORD TE GEHOORSAAM, DEEL VAN DIE GEMEENSKAP VAN GELOWIGES TE VORM EN SY LIEFDE AAN ELKEEN WIE ONS PAD KRUIS TE BETOON , SOLANK ONS LEEF.

LEEF UIT JOU IDENTITEIT AS GELIEFDE VAN DIE HERE.
AANVAAR DIE IDENTITEIT AS GELIEFDE VAN GOD, DEEL VAN DIE HUISGESIN VAN GOD.

BELANGRIKE INLIGTING

– ‘N AFSKRIF VAN ELKE OUER SE ID WORD BENODIG

– ‘N AFSKRF VAN JULLE/JOU BABA SE BOORTESERTIFIKAAT WORD OOK BENODIG

– ‘N AFSPRAAK MOET MET DIE DOOP LERAAR GEMAAK WORD

– INDIEN DOOPOUER(S) NIE LIDMATE BY TORINGKERK IS NIE, MOET DAAR ‘N

TOESTEMMINGSBRIEF VERSKAF WORD VAN DIE GEMEENTELERAAR AF, BY DIE

GEMEENTE WAAR JULLE/JY TANS ‘N LIDMAAT IS (NG GEMEENTES OF SUSTERSKERKE)