Liewe mede-gelowige,

Ons is tans by ons sesde en laaste week in ons 6-weke reeks, “Herfstelike Lydenstyd in die Boland”.

Vandag lees ons uit Joh 21:15-19.

Kom tuis saam met ons.