D I E P & V E R
Ons is dankbaar om vir 39 gesinne kospakkies te kan gee.
Hoe kan jy help?
1. Bring die nodige kos-items na die Klein Toring Saal (onderste kerksaal) op Donderdae, tussen 7h30-18h00.
Kos-items: Canned fish, Split peas/lentils, Baked Beans, Maize Meal, Flour, Oil, Peanut Butter, Canned Mixed Veg, Yeast, Rice, Milk powder
2. Maak ‘n geldelike bydrae met die verwysing “Diep & Vêr”
NG Gemeente Toringkerk
ABSA Paarl
Takkode: 334210
Rek nom: 400590176