Welkom by die tweede sessie van die Grendelhuwelik – Huweliksreeks.

Ons is dankbaar vir Rudolph Grobler, wat hierdie kursus vir ons aanbied.

Oud getroud, jonk getroud, pas getroud, dink aan trou, droom oor trou – hierdie is vir jou.

Geniet dit!