Hier plaas ons "quotable quotes" en inspirerende slagspreuke
 

  • What we do for ourselves dies with us. What we do for others and the world remains and is immortal - Albert Pine
  • Wise men speak because they have something to say, fools because they have to say something. - Plato
  • Comparison is the death of joy. - Michael Gott
  • Jy is nou daarin, jy kan dit netsowel geniet. - Jaco Thom
  • Here, gee my die vrede om te aanvaar wat ek nie kan verander nie, die moed om te verander wat ek kan, en die wysheid om die verskil te ken. - Reinhold Niebuhr
  • He who has a why to live can bear almost any how. - Friedrich Nietzsche
  • Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? - Anré Koegelenberg
  • Die geheim van sukses is om getrou te bly aan jou doel. - Benjamin Disraeli
  • As jy vinnig wil loop, loop alleen; as jy ver wil loop, loop saam met ander. - Afrika-spreekwoord