Inligting

Huweliksinligting

altToringkerk is 'n pragtige kerkgebou en die ideale plek om in die huwelik te tree. Die ou Gotiese boustyl skep die regte gewyde atmosfeer vir 'n paartjie wat in God se teenwoordigheid en met sy seën hulle huwelik wil begin.

Om julle groot dag te bespreek, skakel asb vir Annelie by 021 8726730 of stuur ’n e-pos met die voltooide besprekingsvorm hieronder na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., of faks dit aan 021 8726730.

Die inligting oor die gelde betaalbaar ens. is in die inligtingsvorm te kry.

 

Attachments:
Download this file (Huweliksbesprekingsvorm 2017.pdf)Huweliksbesprekingsvorm 2017[Julle kan julle huwelik op dié vorm bespreek en vir ons epos]122 kB
Download this file (Algemene Inligting huweliksvorms 2017.pdf)Algemene Inligting huweliksvorms 2017[Huweliksfooie, riglyne ens.]106 kB

Kom trou in Toringkerk!

Toringkerk het 'n besonder mooi kerkgebou, met 'n uitsonderlike orrel. Vir jou mooiste dag behoort Toringkerk jou eerste keuse te wees!

Die klankbaan op die video is tydens 'n troue gemaak. Erik Dippenaar bespeel die orrel, en Bram Potgieter speel trompet.