Toringkerk het onlangs 'n gedenkmuur gekry, ná 'n jarelange stryd met die bewaringsliggame omdat die kerk 'n historiese gedenkwaardigheid is. Maar nou, uiteindelik, danksy die harde en kunstige werk van Andries Domburg, is die muur voltooi en ingewy. Laai gerus die aanhangsel hieronder af om 'n voorbeeld te sien van die kontrak wat jy met die Gemeenteraad moet sluit as jy 'n nis wil bekom.

Attachments:
Download this file (Muur van Herinneringe kontrak - Toringkerk.doc)Muur van Herinnering-kontrak[ ]518 kB