Ons het elke Maandag om 17:00 'n bidgeleentheid in die moederskamer, waar ons voorbidding doen vir die gemeente, vir lidmate in nood, vir die kerk en die wêreld.